Opportunity Description
Huis Lettie Theron in Hermanus, 'n program van Badisa, het 'n vakature vir 'n Stafverpleegster. Badisa is 'n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).
Verantwoordelikhede Goeie vermoë om die verskillende verpligtinge en take te beplan en te organiseer Ingestelde om continue ondersteuning en leiding aan versorgingspersoneel te bied, wat doelgerigte en doeltreffende delegasie insluit Goeie kennis van en ondervinding in die mediese, fisiese, emosionele en kognitiewe versorging van bejaarde persone Goeie kennis van en insig in die wetlike vereistes aangaande die versorging van bejaardes Goeie ondervinding en kennis van die hantering en kontrole van medikasie Vermoë om binne spanverband te funksioneer Bereid om skofte te werk volgens diensrooster (nag/dag/naweke/publieke vakansiedae) Vereistes En OndervindingSterk leier-eienskappe met goeie menseverhoudings.
VergoedingSalaris volgens Badisa riglyne, verlofvoordele, mediese- en af...
Interested in this opportunity? Apply now through Expertini.
Apply for this Position