W

Kandidaat Prokureur/ Candidate Attorney

Werfnet

Johannesburg, Gauteng, South Africa Full-time July 16, 2026

Opportunity Description

Posbenaming: Kandidaat Prokureur / Candidate Attorney
Ligging: Kempton Park, Oos-Rand
Werksomgewing: Kantoor-gebaseer

Oorsig


’n Gevestigde prokureursfirma in Kempton Park is op soek na ’n gemotiveerde Kandidaatprokureur om by hul professionele span aan te sluit. Hierdie is ’n uitstekende geleentheid vir ’n kandidaat wat graag praktiese ervaring wil opdoen en sy loopbaan binne die regsprofessie wil ontwikkel.
Die ideale kandidaat moet professioneel, leergierig en betroubaar wees, met ’n positiewe houding en die vermoë om goed binne ’n span te funksioneer.

Vergoeding



  • Selfoontoelaag: R500 per maand.

  • Reistoelaag: R4,00 per kilometer vir besigheidsreise namens die maatskappy.



Sleutelverantwoordelikhede


1. Regsondersteuning
Full-time Other-General

Interested in this opportunity? Apply now through Expertini.

Apply for this Position