W

Junior Rekenmeester / Junior Accountant

Werfnet

Pretoria, Gauteng, South Africa Full-time July 09, 2026

Opportunity Description

Junior Rekenmeester


Ligging: Hatfield, Pretoria
Salaris: Markverwant
Ons kliënt, ’n gevestigde rekenmeestersfirma in Hatfield, Pretoria, is tans op soek na Junior Rekenmeesters om hul professionele span te versterk. Hierdie geleentheid is ideaal vir gemotiveerde kandidate wat hul loopbaan in rekeningkunde wil ontwikkel en praktiese blootstelling binne ’n dinamiese firma wil opbou.

Hoofverantwoordelikhede



  • Verwerking van finansiële rekords en transaksies

  • Assistering met boekhouding tot en met proefbalans

  • Opstel en verwerking van joernaalinskrywings

  • Bank- en rekeningrekonsiliasies

  • Ondersteuning met BTW-, PAYE- en ander statutêre indienings

  • Assistering met die voorbereiding van bestuursrekeninge en finansiële state

  • Ondersteuning tydens oudits en ander finansiële kontroles

  • Algemene administratiewe en rekeningkundige ondersteuning aan die span

...
Full-time Other-General

Interested in this opportunity? Apply now through Expertini.

Apply for this Position